Monday, June 15, 2009
Gatiep & Meraaai - The Washing machine
Gatiep en Meraai gebruik die kode "Washing machine" as hul seks wil hê.
Aand in bed sê Gatiep vir haar: "Washing machine!"
Meraai draai haar rug & sê: Nie nou nie, ek's te moeg!"
Tien minute later voel sy skuldig, draai om & sê: "Washing machine"
Gatiep antwoord: "Te laat, dit was 'n small load. Ek het dit sommer met die hand gewas!"

Labels: Gatiep Joke, meraai
Subscribe to Posts [Atom]
Post a Comment